John Searle

John Searle
John Searle in 2015

Geboortenaam John Rogers Searle
Gebore 31 Julie 1932 (1932-07-31)
Denver, Colorado
Nasionaliteit Vlag van Verenigde State van Amerika Verenigde State
Vakgebied Taalfilosofie, filosofie van die gees, intensionaliteit, sosiale werklikheid
Alma mater Universiteit van Wisconsin-Madison, Christ Church, Oxford
Bekend vir Indirekte rede handelinge, Chinese kamer, Biologiese naturalisme
Beïnvloed deur Elizabeth Anscombe, J.L. Austin, Noam Chomsky, Gottlob Frege, Paul Grice, David Hume, Bertrand Russell, P.F. Strawson, Ludwig Wittgenstein
Handtekening

John Rogers Searle (Denver (Colorado), 31 Julie 1932) is 'n Amerikaanse filosoof en hoogleraar aan die Universiteit van Kalifornië, Berkeley. Hy is veral bekend vir sy bydraes tot die taalfilosofie en die filosofie van die gees, sowel as sy bydrae tot die konsep van "sosiale realiteit". Hy word beskou as een van die toonaangewende taalfilosowe in die twintigste eeu, en word verbind met die stroming van die gewone taal filosofie (ordinary language philosophy).


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search